Powered By Blogger

Monday 14 October 2019

Somer

Die straat is pers
Die Jacarandas is in volle blom
Die kwik styg 
die hitte maak my skoon stom
Die sweet tap ons af
Die wolke bou op
en ons bid vir die reën om te kom
Die donderstorm breek uit
Dis Oktober, die mooie Oktober
Die begin van die somer

Riana Odendaal 


Oktober 2019

No comments:

Post a Comment